UncategorizedAnother Happy Client!!

5th Mar 20190
My naam is Leticia Purchase, Ek wil graag AB insurabce Brokers geluk wens met die beste diens wat ek al mee te doen gekry het. My ondervinding met julle was absoluut briljant. Ek het begin van Septemberop n Vrydag oggend rond gesoek vir n Verekerings maatskappy, vinning n ogie gegooi op julle webblad en my besonderhede voltooi. Binne 5 minute het n baie vriendelike dame my terug gekontak en met my Afrikaans begin praat en vra, waarmee kan ons U help. Soos ek vrae beantwoord het, asook gevra het, het sy my geduldig verseker en gerus gestel oor wat ek benodig. Sy het toe met die moterhandelaars kontak gemaak en self al dieadministratiewe werk afgehandel. Ek het my motor nog dieselfde middag gaan haal en met n gerustellende hart by die motorhandelaarweg gery. AB insurance brokers verien verseker n 10/10 van my af. Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel. nie net is hulle bekostigbaar nie, maar ek weet presies wat my eerste premies is en waarvoor ek gedek is. Dit was my eerste motor wat ek koop en ek was baie onseker en bang, maar te danke aan hulle, het ek alles spoedig uitsorteer!!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

AB Insurance Brokers is an authorised Financial Services Provider – FSP 35682
Website design by Paul Russell Designs

All contents © copyright AB Insurance Brokers. All rights reserved.